| Modulekode | IMY 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring. Tendense. Die tegniese aspekte van multimediaharde- en sagteware, digitale video- en oudioformate en kompressie, en weergawebestuur. 'n Dieptestudie van die nuutste ontwikkelings in opmerktale en verwante tegnologieë. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 3 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App